Vebeter die Gesondheid en Welstand
van Jou Beste Vriend!

Voorkomende sorg en dienste insluitende tande skoonmaak, gesondheids ondersoeke, inentings, sterilisasies, x-straal ondersoeke en wat ookal nog jou beste vriend nodig het om gesond te bly.

Ons Bied 'n Vol Reeks
Omvattende Mediese Sorg en Dienste Aan!

Ons verskaf ortopediese chirurgiese dienste, klein diere reproduksie scans en kunsmatigde insemminering, roetine sorg vir voels, produksie diere kudde gesondheid dienste en groot wild aankeer en vang.

Troeteldier Salon
Stileer, Optof, Skeer, Naels Knip, Ore en Oë Skoonmaak
'n Volledige Gemengde Dier Praktyk,
Professionele Vetenere Sorg vir Alle Diere

Ons sorg wissel van klein troeteldiere, produksie diere, perde, wild en eksotiese diere!

Meer Oor Langebaan Dierehospitaal

Langebaan Dierehsopitaal bestaan uit een praktyk in vyf verskillende liggings of dorpe. Ons hoof dierehospitaal is in Langebaan geleë, daarby het ons ook Vredenburg Dierehospitaal, asook drie sateliet klinieke in Saldanha, Hopefield en Velddrif. Ons konsultasie en kantoor ure en die verskillende liggings van elk van ons klinieke is onderaan die web blad beskikbaar.


Langebaan Dierehospitaal is op 1 Maart 2019 oorgeneem van Dr. Gonda Melck deur Dr. Izak Rust.


Langebaan Dierehospitaal is 'n gemengde diere praktyk en is gewortel in die Weskus. Ons het onsself verbind daartoe om beide die dorps en plaas gemeenskappe van die Weskus te bedien.

s

Ons Liggings

Noodgevalle na-ure nommer: 063 112 8693

Langebaan Dierehospitaal

Spreek ure
 

Maandag - Vrydag:

08:30 tot 12:30

 

15:00 tot 16:45

Saterdag:

09:00 tot 11:00

 
Besigheids ure
 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 16:45

Saterdag:

09:00 tot 11:00

 



Velddrif Dierekliniek

Spreek ure - Slegs op afsprake

 

 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 09:00

 

 

 

 

 
Besigheids ure
 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 13:00

 

 

 





Vredenburg Dierehospitaal

Spreek ure
 

Maandag - Vrydag:

08:30 tot 12:30

 

15:00 tot 16:45

Saterdag:

09:00 tot 11:00

 
Besigheids ure
 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 16:45

Saterdag:

09:00 tot 11:00

 



Saldanha Dierekliniek

 
 
 
 

Dinsdag & Donderdag:

14:00 tot 15:00

 
 
 
 
 
 
 
 



Hopefield Dierekliniek

 
 
 
 

Dinsdag & Donderdag:

08:00 tot 09:00