Medies

Langebaan Dierekliniek bied omvattende mediese en chirurgiese sorg aan vir jou troeteldier.

Tandheelkunde

Tandheelkundige konsultasies en skoonmaak (voorkomende sorg), X-strale en tand eksraksies soos benodig.

Chirurgie

Ons doen chirurgie op alle troetel, produksie, perde en eksotiese diere. Chirurgie is 'n passie vir beide Dr Rust en Dr Cowan.

Veearts Winkel

Voorskrif en terapeutiese dieëte beskikbaar (voorskrif dieëte moet voorafgegaan word met 'n veearts konsultasie). Ons het ook 'n reeks speelgoed, leibande en lekkernye.

Perde Besoeke

Ons besoek perde om gesondheid te assesseer, medikasie toe te dien en noodgevalle te hanteer.

X-Strale

Ons skanderings dienste sluit radiografie (x-strale) vir die ondersoek van breuke in, skelet en spier probleme asook heup en elmboog displasie.

Bloed Analiese

Ons doen of bloed analiese self by die praktyk as benodig, of ons kan dit wegstuur vir verdere analiese. Ons sal ook altyd aan kliente die resultate vn die analiese verduidelik.

Plaas Besoeke

Ons besoek plase om kudde gesondheid te assesseer, inseminasies en sonar te doen, en te assisteer gedurende noodgevalle.

Klein Diere

Ons behandel katte en honde van verskillende groottes, rasse en persoonlikhede. Ons is ten volle toegerus met al die nodige toerusting om diagnoses te doen, insluitende laboratoruim toetse. Ons het uitstekende veeartseny chirugiese vaardighede binne die praktyk, insluitende troeteldier noodgeval behandeling.


  • ◾Inentings
  • ◾Chirurgiese Prosedures
    • ◾Frakture
    • ◾Sterilisasie
    • ◾Tande skoonmaak and polering
    • ◾Anale Kliere Verwydering
    • ◾Byt Wonde
    • ◾Ore Uitspuit
  • ◾Parasiet Beheer
  • ◾Ontwurming
  • ◾Sonar
  • ◾Vel Behandeling
    • ◾Allergie Beheer
    • ◾Verwydering van Vergroeisels
    • ◾Tattoeëring
    • ◾Haar Verlies & Ander
  • ◾X-strale
  • ◾Microchipping
  • ◾Jaarlikse Gesondheids Ondersoeke

Perde

Langebaan Dierehospital streef om profesionele, effektiewe dienste met deernis aan ons kliente en hul perde te bied.


Ons het a mobiele sonar eenheid waarmee ons al ons sonar dienste aan ons perde kliente bied.


Ons dienste sluit ook tandheelkunde in vir perde pasiënte. Jaarlikse tande ondersoeke is noodsaaklik om te verseker dat jou perd se tande in 'n gesonde kondisie bly.


  • ◾Laminietis
  • ◾Koliek
  • ◾Perde Chirurgie
  • ◾Heaves
  • ◾Tandheelkundige Versorging
  • ◾Dragtige Merries
    • ◾Bevallings
    • ◾Vulletjie gesondheid

Eksotiese Diere


  • ◾Voël vlerk, bek en nael knip
  • ◾Voer en voedsaamheids advies
  • ◾Eksotiese diere chirurgie
  • ◾Alpaca's en Lamas

Ons Liggings

Noodgevalle na-ure nommer: 063 112 8693

Langebaan Dierehospitaal

Spreek ure
 

Maandag - Vrydag:

08:30 tot 12:30

 

15:00 tot 16:45

Saterdag:

09:00 tot 11:00

 
Besigheids ure
 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 16:45

Saterdag:

09:00 tot 11:00

 



Velddrif Dierekliniek

Spreek ure - Slegs op afsprake

 

 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 09:00

 

 

 

 

 
Besigheids ure
 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 13:00

 

 

 



Agterbaai Dierekliniek

Spreek ure - Slegs op afsprake

 

 

Maandag, Woensdag en Vrydag:

10:00 tot 11:00

 

 

 

 

Besigheids ure
 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 13:00

 

 

 





Vredenburg Dierehospitaal

Spreek ure
 

Maandag - Vrydag:

08:30 tot 12:30

 

15:00 tot 16:45

Saterdag:

09:00 tot 11:00

 
Besigheids ure
 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 16:45

Saterdag:

09:00 tot 11:00

 



Saldanha Dierekliniek

 
 
 
 

Dinsdag & Donderdag:

14:00 tot 15:00

 
 
 
 
 
 
 
 



Hopefield Dierekliniek

 
 
 
 

Dinsdag & Donderdag:

08:00 tot 09:00