Van deftige honde tot koninklike katte
Ons lewer net die beste skoonmaak, optof en stilering vir jou vierpotige vriende
Ons profesionele stileerders
is ten volle opgelei om die nuutste tendense toe te pas, en met alle troeteldier rasse te werk
Ons verwelkom alle honde en katte
van alle rasse en tempramente in ons vriendelike and ontspannende troeteldier salon.
Kom loer gerus in!

Basies

Was, afdroog, naels, ore en oë



Basies, Knip/Trim en "De-Shed"

Was, afdroog, naels, ore, oë, "de-shed" en trim/knip

Basies, Skeer (Somer of winter snit)

Die basiese skoonmaak insluitend 'n standaard somer of winter skeer


Basies, Skeer (Ras snit)

Die basiese skoonmaak insluitend 'n gespesialiseerde skeer volgens jou troeteldier se ras tipe

Full Monty

Ons bederf jou troeteldier met die volledige mandjie skoonmaak en optof opsies beskikbaar



Net Knip of Skeer

Net 'n knip of skeer opsie alleenlik




Ons Liggings

Noodgevalle na-ure nommer: 063 112 8693

Langebaan Dierehospitaal

Spreek ure
 

Maandag - Vrydag:

08:30 tot 12:30

 

15:00 tot 16:45

Saterdag:

09:00 tot 11:00

 
Besigheids ure
 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 16:45

Saterdag:

09:00 tot 11:00

 



Velddrif Dierekliniek

Spreek ure - Slegs op afsprake

 

 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 09:00

 

 

 

 

 
Besigheids ure
 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 13:00

 

 

 



Agterbaai Dierekliniek

Spreek ure - Slegs op afsprake

 

 

Maandag, Woensdag en Vrydag:

10:00 tot 11:00

 

 

 

 

Besigheids ure
 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 13:00

 

 

 





Vredenburg Dierehospitaal

Spreek ure
 

Maandag - Vrydag:

08:30 tot 12:30

 

15:00 tot 16:45

Saterdag:

09:00 tot 11:00

 
Besigheids ure
 

Maandag - Vrydag:

08:00 tot 16:45

Saterdag:

09:00 tot 11:00

 



Saldanha Dierekliniek

 
 
 
 

Dinsdag & Donderdag:

14:00 tot 15:00

 
 
 
 
 
 
 
 



Hopefield Dierekliniek

 
 
 
 

Dinsdag & Donderdag:

08:00 tot 09:00